- Kapasiteit: 70 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: London-weg No. 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 284 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hyde bestaan uit 36 spoggerige wooneenhede in die kosmopolitaanse voorstad, Seepunt, in Kaapstad ─ 'n gewilde area vir produksiespanne, konferensie- en vakansiegangers en sakereisigers. The Hyde bied in 'n unieke styl en is ook stapafstand van die pragtige Schul.
The Hyde is 'n privaat boetiekhotel van die hoogste standaard, met die fokus op uitsonderlike diens en gesofistikeerde gemak. Hul toegewyde eienaars en bestuur is passievol oor goeie dienslewering en word bygestaan deur uitverkose en hoogs opgeleide personeel.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
3.2 uit 5van 2 resensies vir The Hyde
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Ligging
- London-weg No. 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hyde het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 70 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: London-weg No. 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom