The Island Club 2-Bedroom Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Island Club 2-Bedroom Apartment is in die veilige Island Club-kompleks in Century City geleë. Die woonstelkompleks is lekker stapafstand vanaf Canal Walk-winkelsentrum en restaurante.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en in die sitarea is daar 'n TV met DStv-hotelpakket. Die woonstel het ook lugversorging en WiFi.

Gaste het toegang tot 1 kelderparkeerplek en 'n skoonmaakdiens is beskikbaar. Die Island Club-kompleks spog met 'n gimnasium en 'n swembad waarvan gaste gerus gebruik kan maak.

Slaapplek

'n Bespreking by The Island Club 2-Bedroom Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Russies
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Island Club 2-Bedroom Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 799 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]