Upington Akkommodasie by The Islandview House | LekkeSlaap
+6

The Islandview House

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir The Islandview House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annebelle K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annebelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik met die lugversorging.

Ontbyt was yskoud en die wors rou. Jy kry nie jou waarde vir jou geld nie.

The Islandview House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Sal defnitief dit opvolg, en glo dit sal nie weer gebeur.
Groete
Ansa Mocke

The Islandview House
Gawie R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie diens en baie vriendelik.

Ruim kamers, rustig langs die rivier. Gasvryheid en ruimte.

Attie F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die regte keuse en vriendelike eienaars.

Baie aangename verblyf wat deur die Mocke's bedryf word wat persoonlike aandag gee aan gaste. Die ligging aan die Oranjerivier is vreedsaam en 'n lus vir die oog.

Gerhard K - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik!

Gaan besoek dit gerus. Dit was "great"!

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-laan 10, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYTQ0ZmQ4LTQ0NTMtNDgxNi05YzdkLThjMjQzODRhMThjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Murray Avenue Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.457627591322 21.248663663864
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za