The J - Maisonette on Jarvis Street
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Jarvis Street, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die J - Maisonette in Jarvisstraat is 'n stylvolle woonstel op die eerste en tweede verdieping in Green Point, 'n lewendige ontspanningsdistrik in Kaapstad. Dit is die ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë akkommodasie soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n koffiemasjien.
Gaste kan ontspan op die privaat dakterras en die pragtige uitsigte oor Tafelberg en Seinheuwel geniet. Gratis WiFi word voorsien vir ekstra gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Jarvis Street, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Jarvis Street, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang