+22
Lodge in Kavango Oos

Kaisosi River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lizette H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Skoon, gerieflik met bietjie plaas (hoenders ens.). Gerieflike chalet met pragtige uitsig, heerlike restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker kampplek. Heerlike kampplek met privaat ablusie, baie billike heerlike aandete by die restaurant gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tielman F
1 nag
5.0
Aug 2025

Geriefik en gemaklik op walle van Kavango-rivier. Baie mooi uitsig op Kavango-rivier van jou voorstoep. Kamers is gerieflik, gemaklik en skoon. Uitgebreide ontbyt. Geen vroeë inboek moontlik voor 14:00.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juandra
Kaisosi River Lodge
Hi Tielman Thank you for rating us, much appreciated. We are pleased that you have enjoyed your visit with us Kindly take note that you can always arrange with us for an early check-in before 14:00. Regards Kaisosi River Lodge

Soreen G
1 nag Saam met vriende
3.4
Mei 2026

Heerlik. Baie lekker na 'n lang dag se ry. Gerieflik naby hoofpad. Pragtige uitsigte en lekker rustig met al die diere.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelore D
1 nag
3.0
Apr 2026

So so. Ok as a stopover for a night. Definitely a place for quite some improvements not only in the room (I can only speak for our room) like, amongst others, maintenance and renovation. We had a family room. The toilet was leaking water into the toilet bowl, the tap at the basin would only not leak in a certain position. The basin's plug could not be moved to shut or open, water backing up. Drain blocked or due to the plug being almost closed? Dinner was ok. The onion rings I had were very, very salty though. Breakfast not recommendable. Very limited variety and poorly presented. When my husband asked for fried eggs, it was pointed out to him that there were scrambled eggs. Just to point out, we were the only guests at that time early in the morning. Staff standing around and chatting. In general, the staff is very friendly. All in all, my opinion is that the advantage is the location. It could be a very nice lodge, the gardens are beautiful, but the place and facilities definitely need a huge touch-up. Your question whether I'd recommend it is a hesitant yes. I myself would choose another accommodation the next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Juandra
Kaisosi River Lodge
Hi Hannelore. Thank you for sharing your feedback. I am sorry to hear about your negative experience here at Kaisosi River Lodge. I want to highlight that we are actively busy with renovations and upgrades throughout the lodge, so we are addressing the issues you raised. I am sorry about your breakfast experience. You do have different options for eggs. My FB manager and I will definitely talk about all the issues you mentioned. Yours sincerely, Chris Lewis, Owner.

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kaisosi is werklik 'n plek wat ons kan aanbeveel. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Veilig en lekker stil, die moeite werd. Baie behulpsame personeel, mooi kampgeriewe langs die Kavango Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna A
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig en alles wat mens nodig het. Ons het dit geniet. Pragtige uitsig en beveel die verblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lieflike uitsig, vriendelike, goed ingeligte personeel. Heerlik en gerieflik, goeie ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker geriewe en 'n beter ligging! Ons het ons tyd by Kaisosi baie geniet. Die kampeerterrein is pragtig en die uitsig oor die Kavango-rivier is asemrowend. Die restaurant het baie opsies, maar die diens was nie die beste nie; ons het 20 min gewag vir die rekening en toe nog 15 min vir 'n kaartmasjien. Daar is 'n "geen musiek" reël en laat die aand het ons kampbure kliphard musiek gespeel sodat niemand die klanke van die natuur kon geniet nie. Na omtrent 'n uur het ons die sekuriteit 'n boodskap gestuur en na 5 min het hy hulle gevra om die musiek af te sit. Wonderlike werk, maar mens kan ook vra hoekom dit toegelaat was vir so lank en so hard as dit 'n reël is wat op elke kamp se toilet deur staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Juandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 426
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 426
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 426
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kaisosi River Lodge, Rundu, Kavango Oos

Sien kaart
  • Slaapplek vir 108 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6iC3xTvAD9K9nq8GwddihD4ccGVS4Q8bjU24oRZfIJdP8Xi9nJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R426 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Kaisosi River Lodge Rundu Kavango Oos 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -17.87395 19.83118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang