LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Karoo Moon Motel | LekkeSlaap
+16

The Karoo Moon Motel

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Karoo Moon Motel is in die bekoorlike dorp Barrydale in die Klein Karoo geleë. Dié motel is in 1896 gebou en in 2019 in 2 selfsorgeenhede omskep.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenheid met slaapplek vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste het toegang tot WiFi en 'n privaat ingang.

The Karoo Moon Motel is ook die tuiste van Diesel & Crème wat ontbyt en middagete bedien en die plaaslike winkels en ander eetplekke is stapafstand van die eenheid af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir The Karoo Moon Motel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Moon Motel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MGNmMjAzLTVhNzctNGIyMy1hMWU0LTYzNDUzNDdlYTkzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 2 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.905942885141 20.715331659069
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!