Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Prinia

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 2B, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Karoo Prinia is 'n bekoorlike en huislike, opgeknapte Karookothuis in Prins Albert. Dié drieslaapkamerkothuis is aan die voet van die Robert Gordon-koppie geleë.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n en suite-stort het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort. Die kothuis het ook 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Twee van die slaapkamers en die sitarea en eetarea bied toegang tot 'n ruin, sonnige stoep met gemaklike rusbanke en 'n groot tafel waar gaste buitelugetes kan geniet. Die ander slaapkamer het sy eie stoep.

Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n yskas. Daar is 'n houtdek wat 'n uitsig van die sonsopkoms en sonsondergang bied en die kothuis het ook braaigeriewe. Al die kamers het plafonwaaiers. Daar is 'n kaggel in die sitarea en elektriese komberse op al die beddens. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en linne en badhanddoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Batterye en 'n omsetter hou die waaiers, ligte, WiFi en selfoonlaaigeriewe tydens beurtkrag aan.

Slaapplek

’n Bespreking by The Karoo Prinia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir The Karoo Prinia
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Ligging

  • Nieuwestraat 2B, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Prinia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 2B, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bf3b287ede4236bf14efb5135f1ce82796d7a053fa37d8bfa2d7dbc18bb386766409dcc054a0fdf658cdf9d82c68ad6ac7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 2B Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.233892028628 22.03077697235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem