Port Elizabeth Akkommodasie by The Khaya | LekkeSlaap
+15
+15

The Khaya

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horseshoe-rylaan 159, Theescombe , Port Elizabeth , 6018, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

The Khaya is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plot sowat 8 km buite Port Elizabeth. Die area is lekker rustig en bied 'n uitsig oor Kragga Kamma Wildplaas en op die Lady Slipper- en Cockscomb-berge.

Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n solderkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n kombuisie wat ten volle toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by The Khaya sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Horseshoe-rylaan 159, Theescombe , Port Elizabeth , 6018, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horseshoe-rylaan 159, Theescombe , Port Elizabeth , 6018, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAMng8jKdacKuzF34zGV9yOmt20U3MkZZTF91UOXyFCGBS8o67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 159 Horseshoe Drive Theescombe 6018 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99548128212 25.463957338171
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za