LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The King Edward Hotel | LekkeSlaap
+30

The King Edward Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athol Fugard Terrace, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The King Edward Hotel dateer uit 1903 en vang die goue Edwardiaanse era met sy elegansie en innovasie vas. Die hotel is in Gqeberha (Port Elizabeth) se historiese en kommersiële middestad geleë.

Die hotel spog met 'n uitstekende ligging naby groot toerisme-aantreklikhede, en bied ook pragtige, luukse en ruim kamers. Al die kamers is intiem ingerig, het asemrowende uitsigte oor die see en is met moderne geriewe toegerus.

The King Edward Hotel help ook graag met die organiseer van konferensies en bankette.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Athol Fugard Terrace, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athol Fugard Terrace, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780e81fae8a2931810a2a07b2e250b061ee1cceda2854286920b90c862b9ffd204683e3108a32815cf3e03f301fcba949cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag(plek vir 2) Athol Fugard Terrace Gqeberha (Port Elizabeth) 6006 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.962826155998 25.619184632697
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!