LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Kingdom Resort | LekkeSlaap
+60

The Kingdom Resort

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfporsie 2 van Plaas Waagfontein, Registration Division JQ, Noord-Wes, Pilanesberg, 0316, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Kingdom Resort is 'n vername leefstyloord wat die natuurlike omgewing in Pilanesberg komplimenteer.

Die oord se ontwerp is van so aard dat dit amper soos 'n versameling van dorpies voel. Elke 'dorpie' is esteties ontwerp om by die natuurlike omgewing in te pas. Elke 'dorpie' beskik oor chalets en villas wat oor die Bosveld uitkyk en die oorhoofse ontwerp neem die vorm van 'n perdeskoen aan.

Die oord bied 'n allesomvattende vakansie, 'n verskeidenheid verblyfopsies en opwindende doendinge op die perseel.

The Kingdom Resort is 2 ure se ry vanaf Johannesburg en Pretoria, en dit is minder as 5 minute se ry vanaf Sun City se ingang. Maak gebruik van die komplimentêre pendeldiens na Sun City en geniet alles wat ons bied.

Die braaie wat voorsien word by die eenhede is beperk tot die eenhede waar dit beskikbaar is.

As gevolg van die toenemende aanvraag na verblyf by The Kingdom Resort, het die instansie begin met uitbreiding wat konstruksie van addisionele chalets en villa's behels. Alhoewel The Kingdom Resort poog om gaste tot 'n absolute minimum te versteur, sal die bouwerk moontlik effe raas. The Kingdom Resort vra om verskoning vooraf en waardeer gaste se begrip.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 125 resensies vir The Kingdom Resort
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Erfporsie 2 van Plaas Waagfontein, Registration Division JQ, Noord-Wes, Pilanesberg, 0316, Noordwes
  • Gaste dink The Kingdom Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfporsie 2 van Plaas Waagfontein, Registration Division JQ, Noord-Wes, Pilanesberg, 0316, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX0D3nWCAxSvZK2F7q4GcbY5r99EtAlHPzksQRnFGWG19xP9xH3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 Portion 2 of The Farm Waagfontein Registration Division JQ, North West 0316 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.35731734901 27.151310819435
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!