LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Kings Lodge | LekkeSlaap
+28

The Kings Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir The Kings Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Engela S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en mooi.

Sien sterre.

Jaqualine D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqualine D
Besigheidsreis

Great place for any occasion.

I would so recommend this Lodge, the staff is friendly, rooms are spacious and beautiful and their breakfast is the best I've had in a long time.

Susan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Gerieflik, baie spasie en vriendelike personeel.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was waarde vir geld. Rustige atmosfeer.

Audrey V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en baie mooi plekkie.

Alhoewel ons net oorgeslaap het, was die diens puik en vriendelik. Die erf en kamers was baie netjies. Sal beslis weer inloer.

Petro T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T
Saam met vriende

Te vinnig.

Wonderlike ontbyt, perfekte ligging vanaf die kursus wat ons moes bywoon.

Shane D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane D
Besigheidsreis

Lodge is clean and very safe.

I really had a great stay. The room was clean and neat and parking inside safe. Thanks to Robert for the friendly service and i would book again with you guys.

Bella L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bella L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I paid for breakfast for two adults on weekend ending 9th October 2016. I was not served. Not value for money.

Ia awaiting my refund of the money. I paid for two adults for two mornings. The R100.00 they want to compensate me with is far from the amount for the breakfast I have paid for. I am not happy with the service at The Kings lodge.

The Kings Lodge's terugvoer

As is the normal standard breakfast is served from 7am. If any guest needs to be serve earlier and arrange the day before we always prepare the breakfast. This was unfortunately not arrange with us to be served at 05:45am. We were willing to arrange breakfast in half a hour but guest could not wait. As always we are open for any negative/positive feedback.
Regards The Kings Lodge

The Kings Lodge
Adri V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Adri V
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Hooflig in slaapkamer het nie gewerk nie. Net een bedlamp het 'n gloeilampie in gehad en 2 muurproppe het nie gewerk nie. Geen gebottelde water in kamer of te koop aangebied nie. Ontvangspersoneel het half verward voorgekom en ons besprekings was nie reg nie. Mev. Heila Vorster se bespreking was met myne, Adri Vorster verwar en ons het gesukkel om dit uit te sorteer.

The Kings Lodge's terugvoer

There is no excuse for the above guest complain. We will address this with the maintenance team and front desk.
Kind regards The Kings Lodge.

The Kings Lodge
Natasha L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha L
Saam met vriende

Gerieflik en skoon.

Baie behulpsaam, skoon, netjies en goed geleë. Sal weer daar bly indien in die area.

Vivian  - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vivian
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Ons het donker (20:00) daar aangekom en weer 05:00 die volgende oggend vertrek. Geen probleme, beddegoed en handdoeke op standaard. Ek het baie gehou van die ruim vertrekke.

Rudi D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D
Besigheidsreis

Baie lekker!

Het net gesukkel om die ingang raak te sien.

Gill O - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from Home

We choose to self cater and we found the staff so friendly and accomadating especially to our late mornings! Breakfast next to the pool was a real treat not to mention the sundowners.We were very comfortable and enjoyed our two stays in our one months visit to SA.

Dr A.j. G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr A.j. G
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld, rustig en baie netjies.

Kan The Kings Lodge aanbeveel!

Joretha K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joretha K
Gesin met tieners

Clean

Clean and neat, however no soap, shampoo, coffee, tea, milk, or toilet paper was provided. Bad form for a 4-star!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 95, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OGYyNGUxLTdjNTYtNDE0Yi1iZjY5LWFkYzA5ODE3Mjg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 95 14th Avenue Northcliff 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.150664797726 27.947633663283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!