The Knoll Historic Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Knoll Historical Guest Farm het 'n ryk geskiedenis en is in Hilton in die Natalse Middellande geleë. Sedert 1850 is dit al 'n plaas, jag-lodge, hotel, skool, landgoed en gesinshuis.
Verblyf is smaakvol versier en geriewe in die kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, en suite-badkamers en gemaklike meubels in.
Aktiwiteite op die perseel sluit 'n koffiewinkels met heerlike maaltye en koffie, lewendige musiek op bepaalde datums, voëlkyk en 'n 5 km lange gemerkte roete vir bergfietsry, draf of stap in.
The Knoll Historic Guest Farm bied ook verskeie opsies waar gaste hul spesiale troudag kan hou.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Knoll Historic Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal