Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lapa Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 30, Jan Cilliers Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lapa Guesthouse bied hartlike gastehuisverblyf in Jan Cilliers Park, 'n rustige buurt in Welkom se middedorp. Die gastehuis is net 10 minute se stap van 'n Mediclinic en verskeie restaurante af. Die Lapa Gueshouse het vriendelike personeel wat altyd die ekstra myl sal stap vir hulle gaste.

Verblyf is beskikbaar in ruim kamers wat elk lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi bied.

'n Heerlike Engelse ontbyt kan in die eetarea geniet word. Die gastehuis bied 2 ruim gastesitkamers, 'n swembad en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 'n sekuriteitswag op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 4 resensies vir The Lapa Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Langenhovenstraat 30, Jan Cilliers Park, Welkom, 9459, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 30, Jan Cilliers Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzmVd9Y4rsNhS61WKaZEcO7SesKXdHzMBPWdfDwUHeb9Xqbvn4P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 30 Langenhoven Street Jan Cilliers Park 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.99208 26.73702