The Lapa Log Cabins

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lapa Log Cabins is op 'n kleinhoewe in Durbanville geleë en bied verblyf in gerieflike selfsorg-eenhede.

Daar is 4 eenhede; Cheetah-eenheid, Leopard-eenheid, Rhino-eenheid en Elephant-eenheid. Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 4, en beskik oor koningingrootte- en enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv, DVD-speler en WiFi. Daar is braaigeriewe voor die eenheid en veilige parkeerplek langs die eenheid.

The Lapa Log Cabins bied 'n swembad wat omhein is en 'n braai-area. Die eiendom is ook omhein en parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Kinders word toegelaat en daar is 'n speelarea. Troeteldiere word toegelaat as dit vooraf gereël is. Let asb. op dat dele van die eenhede via trappe bereik word en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lapa Log Cabins gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za