Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Last Eve

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vojin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir The Last Eve
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Daniel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Saam met vriende

Netheid.

Mooi, lekker en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan M

Excellent night stop in Douglas.

The host was an excellent host ready to help with any needs. Units were very neat and clean, and we thoroughly enjoyed our stay. Would recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorotheaelizabeth O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorotheaelizabeth O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige goeie verblyf.

Goeie verblyf. Maak voorsiening vir loadshedding en WiFi werk. Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornagtuiste.

Puik diens, puik ontbyt, puik kamer. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die mooiste gastehuis wat met baie liefde en sorg versier is met baie detail. Sal beslis weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosts and a very pleasant stay.

The host made every effort to ensure we were comfortable and that everything was in order. A welcome cappuccino was a very nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very comfortable stay at The Last Eve.

We received a warm welcome, were shown around the property, treated to complimentary cappuccinos and directed to a nearby restaurant for dinner (it's the only one in Douglas).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Enkelreisiger

Elegant en stylvol met 'n vriendelike verwelkoming.

Uitstekende klientediens met al die nodige en meer. Verskriklik stylvolle dekor wat kan waardeer word. Ek het 'n rustige verblyf gehad en daar is seker gemaak later die aand of als reg is en self 'n kragopwekker is aangeskakel vir die beurtkrag. Ontbyt was nie deel van my bespreking nie, soos dit my pas ('n koppie koffie en beskuitjie in die kamer was genoeg), want ek moes vroeg uit die vere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louine H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and quaint.

Our host was most welcoming. We felt very at home. The decor was superb. It was a real treat staying here. We will surely be back. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo D
Saam met vriende

Excellent location and typical salt of the earth hospitality.

V went the extra mile to accommodate our needs and especially with the loadshedding debacle - he ensured the rooms were heated and cosy for the cold evenings. Excellent hospitality and beautifully designed and furnished rooms. Idyllic setting in the rural town and certainly allowed some recalibration and much needed rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik And Alice V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik And Alice V
Saam met vriende

Heerlike gastehuis en met wonderlike gasheer!

Ons gasheer, Vojin, het ons ingewag en in sy beste eenhede geplaas. Dit was luuks en baie mooi en goed toegerus! Vojin het ons goeie raad gegee oor 'n eetplek nie vêr daarvandaan. Ons sal weer hier slaap as ons weer hier sou kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig en behulpsaam.

Oornagkamers is netjies. Voertuie kan veilig binne die omheining stop. Personeel is baie behulpsaam en was bereid om vir my seuntjie 'n ekstra matrassie in die kamer te sit. Baie tevrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland (paddy) C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland (paddy) C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt welcome on arrival. The room was all we expected.

The host was friendly, showed us around and offered his assistance if we needed anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem find on the last day of our trip.

Awesome hosting by owners. Delightful room. Beautiful furniture. Really nice food provided despite not having booked anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was spacious and the bed amazing, but too light for a good night's sleep.

Big comfortable bed. Amazing spacious shower. Room is just too light, maybe block-out curtains will be an advantage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon plekkie.

Pragtige dekor en skoon kamers. Vriendelike ontvangs. Sou dit waardeer het as daar seep en sjampoe (soos die norm) in die kamers was. Geen ontbyt aangebied terwyl resensies na ontbyt verwys. Andersins heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Goed ontvang. Nadua bedien 'n baie lekker ontbyt. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam en baie vriendelike ontvangs.

Beveel die plek met grootstse vrymoedigheid aan. Maak gerus gebruik van hul ontbyt dit is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon.

Genoeg ruimte, perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vicki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie teleurgesteld.

Meer verwag, nie geweet ontbyt nie ingesluit. Dis mooi en netjies. Gasvrou moes net met ons gekommunikeer het oor ontbyt. Asb. beter koffie in kamer aanhou. Na lang reis soek met ordentlike, lekker koffie en dalk ‘n beskuit ook omdat ontbyt nie ingesluit was nie en ons dit nie geweet het nie. Geen seep in stort/shampoo in stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf om ons eerste aand mee te begin.

Perfekte ligging en gasvrye mense. Ontbyt het soveel aandag gekry met die voorbereiding asook die aansit. Puik! Sou graag voorstel dat die gasheer bietjie meer moeite doen om sy omgewing te verken. Ons het paar opsies gesoek en hy het nog nie eers die samevloei van die Oranje- en Vaalriviere besoek nie. Dalk oorweeg om 'n toer te offer teen 'n ekstra fooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, goeie ontvangs en diens.

Die gasheer en gasvrou is twee ondernemende jongmense wat alles in hulle vermoë gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricus V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V
Besigheidsreis

Die uitleg van hulle kamers is baie goed beplan.

Baie lekker geslaap en voldoende plek gehad om te werk. Die gastehuis is ook sentraal geleë in Douglas so dat ek kon gaan stap het in die oggend in die pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en het baie welkom gevoel. Die ontbyt was uitstekend.

Die verblyf was baie aangenaam. Die ontbyt was heerlik. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Enkelreisiger

Awesome.

Regtig 'n aangename ervaring gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ontvangs vriendelik. Baie netjies, kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid van formaat.

Ons gasheer het ons welkom laat voel en aan ons alles omtrent ons verblyf plek ingelig. Baie professioneel en die awesomeste dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darcy-straat 5, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f0f5232225d912c02f1824432cac71aebde0d8cc03996e80d3579d8aa2937014c02a4fc4586250ccd2182040572ce43291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 5 Darcy Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.052535993823 23.778676734953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem