Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lavender Room

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir The Lavender Room
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rimmon B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rimmon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, netjies en gerieflik.

Veilige omgewing met vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie / Kerneels E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie / Kerneels E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met vriendelike ontvangs.

Net een nag oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia L
Saam met vriende

Wonderlike oornagverblyf, voorsien alles wat jy nodig het en meer.

Hartlik verwelkom, goed gemeubileer, skoon en netjies. Sal definitief weer van die Lavender Room gebruik maak as ons in daardie rigting reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calie H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet!

Ontbyt lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo G

Een uitstekende stop tussen Durban en Johannesburg!

Een prima verzorgde kamer met een uitstekend bed (inclusief elektrische deken voor de koude tijden), koelkastje en TV met uitgebreid Dstv pakket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense, rustige omgewing met heerrlike en skoon verblyf.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dalk was ons die eerstes wat daar oorgeslaap het, maar die kamer kort 'n ekstra muurprop.

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik en behulpsaam ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik welkom gevoel na 'n warm dag. Na al ons behoeftes is omgesien.

In The Lavender Room ruik dit beslis na laventel. Dit ruik kompleet asof jy in die laventelvelde loop. Dit is baie rustig en gemaklik, en voorsien aan al jou behoeftes na 'n reis. Ons het heerlik oornag by Johnny-hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid L

Not 100% satisfied

On arrival owner was not there. Did not receive breakfast at Lavender Room a voucher was given to me by the person house sitting so I had to travel to have breakfast. The room was neat tidy and comfortable. Sufficient amenities in room. Just disappointed at the fact that I was not informed that the owners would away during my stay. They also need to look into the tidiness of the gardens and exterior walls, verandah and seating outside for smokers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuart-straat 69, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjZDE0MjExLWY4YzQtNGYxMS04ZTY3LTEzZDUxYjA1ZjE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 69 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.273940969808 29.130463600159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem