Beskrywing
Lofty Daisy is 'n solder-ateljeewoonstel met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Buite is daar 'n privaat dek met braaigeriewe. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook WiFi met 'n UPS en 'n TV met Netflix en YouTube. Vir DStv kan gaste hul eie intekenbesonderhede gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n goed versorgde grondpad vir die laaste 1,8 km wat vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oopsy Daisy is 'n ruim solder-ateljeewoonstel met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Buite is daar 'n privaat dek met braaigeriewe. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook WiFi met 'n UPS en 'n TV met Netflix en YouTube. Vir DStv kan gaste hul eie intekenbesonderhede gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n goed versorgde grondpad vir die laaste 1,8 km wat vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang