The Lazy Grape Guest Lodge & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa is in die rustige area van Benoni Small Farms geleë. Die lodge is 16 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die Kopanong Hotel & Konferensiesentrum.

Verblyf word in 10 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 28 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging en spa-geriewe.

Al die tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in en middagete en aandete is beskikbaar. Die lodge maak voorsiening vir funksies en konferensies.

Gaste het toegang tot geriewe om wasgoed te was en daar is 'n groot kuierarea met 'n kroeg en 'n restaurant, 'n binne- en buite-braai, 'n kaggel en 'n TV. Die kuierarea het 'n uitsig oor die lapa en die swembad.

Die verblyf is naby 2 hoofweë en bied maklike toegang na Johannesburg en Pretoria.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lazy Grape Guest Lodge & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za