Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lapa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. op:
- Bring asb. jou eie houtskool, vuuraanstekers en hout as jy wil braai.
- Bring asb. jou eie ys. Die gasheer sal dit vir jou vries.
- Daar is muskietnette maar gaste moet steeds muskietafweerder saambring.
- Bring verkykers saam om voëls te kyk.
- Die instansie is selfsorg so gaste moet hul eie kos en drankies saambring.
- 'n Ligte ontbyt wat uit gebak bestaan, word soggens bedien. Laat weet asb. indien daar enige dieëtvoorkeure is.
- Rook is verbode in die huis.
- Troeteldiere word op versoek toegelaat.
- Partytjies word nie toegelaat nie.
- Gaste mag nie harde musiek na 22:00 speel nie.
- Geen dwelms mag op die perseel gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 95 Zeekoehoek, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68a8907c3d8ae122f7045a835040f4adcc09e4f45a1229685370908422845f87f7ac197e20f996ae2f5b8746ad5da1326c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 Farm 95 Zeekoehoek Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.964494282334 27.539828079235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem