Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lizard Guesthouse

Gastehuis
Kothuise
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n aparte ingang. Elke kothuis het 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kothuis het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 'n TV met DStv en die leefarea lei na 'n beskutte tuin en stoep met 'n ingeboude braai. Rook in die kothuise is verbode. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke en openbare vakansiedae.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Elke kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Geen besoekers word toegelaat nie.
Uitkloktyd is voor 10:00 op die vertrek datum.
The Lazy Lizard Guesthouse het nie kredietkaartgeriewe nie en aanvaar net kontant.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke en openbare vakansiedae.
'n Kontinentale ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Minimumverblyf van 2 nagte oor naweke en 3 oor langnaweke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mendoza-rylaan 3, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101e049ca1eb789c0e48fd26fc8c2b4b1abc0c904302fc946409275c469dcd1cc468feef6ac587fbf31031368d33abb7f453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 3 Mendoza Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.716318370994 31.083279963125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem