Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon Tree

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir The Lemon Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Virginie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie R
Saam met vriende

All was perfect!

All was perfect, thank you very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en karaktervol.

Baie vriendelike mense. Mooi skoon en netjiese plek. Lekker ligging en goeie waarde vir geld. Ons sal dit weer besoek en vir ander aanbeveel. Dankie vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne J
Gesin met klein kinders

We had a short but enjoyable stay at The Lemon Tree in Prince Albert. The accommodation was perfect for our young family.

The rooms were clean and tidy and the kitchen had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and pleasant.

Leonie was a fantastic host, who was very accommodating. We really appreciated the help she gave us. The accommodation was perfect for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kari S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kari S

Heerlik en snoesig. Net jammer ons het nie langer gebly nie.

Alles wat ons nodig gehad het was daar, niks gemis nie. Die houtstofie was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hampie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hampie L
Gesin met tieners

Exceeded expectations.

The accommodation was really tastefully done with everything one required. Bathroom and kitchen was well equipped and we really enjoyed Prince Albert. The pool and garden area is nicely done and it was a pity that we never got a chance to use it. The bed was a tad on the hard side.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek op Prince Albert!

Perfekte ligging, gasvryheid en geriewe. Kan nie beter nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabine B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine B
Gesin met klein kinders

Overnight stay in charming Prince Albert at cozy Lemon Tree.

Very friendly and warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lemon Tree se terugvoer

Thank you for choosing The Lemon Tree. It was a pleasure being your host. We are pleased you enjoyed your stay. Please come and visit us again. Warm regards, Leonie.

The Lemon Tree
Gawie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie L
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige verblyf met baie vriendelike gasvrou en gasheer.

Die plek was baie netjies en die beddens baie gemaklik. Hierdie gastehuis is in 'n rustige omgewing met pragtige uitsig. Die uitkyktoring verskaf nog 'n bonuskykie oor die pragtige dorpie. Ons is baie vriendelik ontvang en het baie goeie verwysings gekry vir restaurante en aktiwiteite in die omgewing. Baie dankie. Ons sal 'n volgende keer graag langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lemon Tree se terugvoer

Ons is so bly dat julle julle kuier in Prins Albert geniet het en dat julle The Lemon Tree gekies het om te oornag. Dit was 'n plesier om julle gasvrou en gasheer te wees. Vriendelike groete, Leonie.

The Lemon Tree
Johann V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en skoon en netjies.

Leonie was wonderlike gasvrou en alles gehad wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lemon Tree se terugvoer

Baie dankie dat julle by The Lemon Tree oornag het. Dit was ‘n plesier om julle gasvrou te wees.
Vriendelike groete
Leonie

The Lemon Tree
Jeanita V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanita V
Gesin met tieners

Pragtig, netjies, plek kiein en 'n pragtige dorpie!

Ons het heerlik gebly by The Lemon Tree! Dis pragtig ingerig met alles wat jy nodig het en so mooi geleë tussen sitrus- en olyfbome in die mooie Prins Albert. Dankie vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lemon Tree se terugvoer

Baie dankie Jeanita vir die mooi getuigskrif. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Leonie

The Lemon Tree
David P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Gesin met klein kinders

Wonderful place. Exceeded our expectations.

We really enjoyed out stay at Lemon tree. Room was very neat and modern. Would really recommend this place to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek wat ons verwagtinge oortref het.

Ons het regtig ons verblyf by Lemon Tree geniet. Die kamer was netjies en modern. Sal regtig vir enige iemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lemon Tree se terugvoer

Thank you David! We are very pleased that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again soon.
Best regards, Leonie

The Lemon Tree
Marina B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Leonie het ons eenheid baie gerieflik ingerig. Ruim badkamer, kamer en sitkamer gedeelte, wat 'n wonderlike biblioteek insluit, asook 'n tee- en koffiestasie. Ons het heerlik op die voorstoep gesit en lees en vir die berge gekyk. By die swembadarea is ook kuierplek onder koelte bome. Hoofstraat is stap-afstand en Pastorie-straat waarin Lemon Tree geleë is, is 'n stil straat. Ons sal beslis weer daar draai as ons Prins Albert gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lemon Tree se terugvoer

Baie dankie Marina en Gerhard! Ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle weer eendag terug te verwelkom.
Beste Groete,
Leonie - The Lemon Tree

The Lemon Tree
Elana F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana F
Gesin met tieners

Perfekte oornagfasiliteit.

Baie aangename verblyf! Dit was ruim en baie skoon en netjies. Die area was perfek en alles was binne loopafstand. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ook namens ons aandete in die hotel te bespreek en ook plekke aan te beveel wat ons ook kan doen. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lemon Tree se terugvoer

Baie dankie Elana, vir die mooi getuigskrif. Ons hoop om vir julle binnekort weer te sien. Groete, The Lemon Tree.

The Lemon Tree
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8sGEbr8DLKhTSZZQbO7k3vbgec3b82WZbpkuXpBCG6CMzIrzdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 Pastorie Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226552920868 22.03385580472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem