LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Leopard Tree | LekkeSlaap
+61

The Leopard Tree

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike afsaalplek.

Verblyf word aangebied in 4 slaapkamers. Die kamers het slaapplek vir 2 tot 3 mense en het elkeen 'n koningingrootte-bed, (een het ook 'n enkelbed), en 'n volledige en suite-badkamer. Hierdie kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan. Die twee kamers op die boonste verdieping, Impala en Zebra, deel 'n lekker gemaklike "pajama-sitkamer". Elke kamer het 'n waaier, verwarmer en ;lugversorging.

Ontbyt word in die eetkamer voorgesit. Daar is ook gratis WiFi, DStv, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad om in af te koel op die perseel. Veilige parkeerplek agter 'n hek met 'n afstandbeheer is op die perseel beskikbaar.

The Leopard Tree is 'n entjie se ry van winkelsentrums, restaurante, natuurreservate en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 86 resensies vir The Leopard Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink The Leopard Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZDkxNDU3LWYxMWEtNDgzYS1iY2NlLTc5MmY5NDNjZmE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 66 Munnik Street Sterpark 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.895575286176 29.485413119049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!