Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Liferboat

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 44B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Liferboat is ’n selfsorgwoonstel in Port Owen, Velddrif, op die eienaar se perseel. Die eenheid het slaapplek vir 'n gesin of 4 volwassenes. Die woonstel is langs die Bergrivier geleë en bied 'n uitsig op die rivier en berge.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 'n kombuis, 1 dubbelslaapkamer, 1 badkamer met 'n stort en 'n groot gesinskamer wat lei na die ruim balkon. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die gesinskamer. Die kombuis het toebehore om etes mee voor te berei, soos 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met potte, panne, eetgerei en breekware.

Die gesinskamer het MY Family Cinema en maak op 'n groot balkon met braaigeriewe oop. Die hele eenheid het gratis vesel-internet.

Dié eenheid is op die Admiral Island-kanaal geleë wat deur die Bergrivier gevoed word. Gaste het toegang tot ’n privaat jetty op die perseel vanwaar hulle die rivier of die Atlantiese Oseaan kan verken, sou hulle hul eie boot wou saambring. Klein roeispane is op die perseel beskikbaar as die gaste net die rivier wil verken, visvang of die verskeie voëlspesies wil bewonder. Gaste kan 'n besigtigingsrit langs die Bergrivier by Step Lightly River Cruises bespreek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Liferboat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir The Liferboat
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 6

Ligging

  • Port Owen-rylaan 44B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Liferboat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 44B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MDliYTE4LWQ1MDAtNDdjYy1iNDUzLTFkZWZmNWM4ZGUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 44B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.783946948641 18.153451298811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem