The Lighthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde vakansiebestemming. Die eenheid is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede vir die hele gesin geleë.

Daar is 4 slaapkamers wat slaapplek het vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 3 slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sou benodig vir selfsorg, insluitend 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die ruim, oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die eet-area het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 gaste en oorgenoeg ruimte.

Daar is 'n binnebraai-area wat na 'n onderdak-stoep met 'n piekniektafel lei.

Slaapplek

'n Bespreking by The Lighthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lighthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za