Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lighthouse Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers.

Gaste kan kies tussen 16 uniek ingerigte en suite-eenhede. Al die kamers beskik oor haardroërs, lugversorging en elektriese komberse, behalwe die kamers met 2 enkelbeddens wat waaiers het.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoek die dorp se museum en bespreek 'n begeleide wandeling na die historiese Anglo-Boereoorlog-terrein en -grafte. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing. Verder kan gaste fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry en tennis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 332 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jan N
Saam met lewensmaat
5.0
Puik huisvesting in veilige omgewing. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Dankie vir die vriendelike ontvangs Adri. Ons het heerlik oornag.
Apr 2025
Marinda N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik & skoon. Ja, ons het lekker gebly.
Mrt 2025
Carinie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was heerlik gewees. Ontvangs was uitstekend en blyplek skoon, mooi. Sal weer daar oorslaap.
Mrt 2025
Ameldie D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese gerieflike verblyf met vriendelike diens. Netjiese en gerieflike oornagplek en vriendelike diens van die personeel.
Feb 2025
Petrus D
5.0
Goeie oornagplek, ruim en netjies. Lekker oornagplek, maklik om te kry, skoon, veilig en goed ingerig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brian & Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 332

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Lighthouse Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAAksxqhdHVPcpZdT31dWVX78KDt6akT48auREvPYrFLRZqjAwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 332 5 1 5 40 Church Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.719730555556 25.097961111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang