LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lighthouse Inn | LekkeSlaap
+42

The Lighthouse Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay-laan 142, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Lighthouse Inn bied selfsorg-eenhede op die rotsagtige seefront in Black Rock, Port Edward. Die gastehuis bied 'n uitsig oor die see en die historiese vuurtoring wat 24 m hoog is.

Verblyf by The Lighthouse Inn beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-uitleg of 'n aparte slaapkamer, 'n privaat badkamer, kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 6 van die eenhede het privaat braai-areas.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike braai-area en 'n plonspoel met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. The Lighthouse Inn is naby 2 kroeë, Silver Beach en Port Edward Country Club.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Lighthouse Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bay-laan 142, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Lighthouse Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay-laan 142, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52ba44c828a05dd90c617f644164faad4f5e325be7eca9a0d3ac74416258f0780eea51a0773650ab99112cf842424d9df033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 142 Bay Ave Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.056064961705 30.226932380426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!