by The Lily House | LekkeSlaap
+17

The Lily House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Lily House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lizanne H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Pragtige, ruim eenheid in stil omgewing.

Baie goeie diens en netheid. Wasmasjien vir klere was tot groot hulp, veral nadat ons al vir meer as 'n week rond gereis het. Omgewing is baie veilig om te gaan stap en binne bereik van die nodige eetplekke.

Elsje H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje H
Saam met vriende

Rus en vrede.

Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, was daar. Net braaiplek gemis.

Zelda V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V
Gesin met tieners

Pragtige eenheid, volledig toegerus.

Ruim, pragtige eenheid. Alles wat jy nodig het.

Mareta S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta S
Saam met vriende

Sien sterre.

Slegs een nag daar geslaap, alles is netjies skoon en gerieflik.

Clive V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive V
Besigheidsreis

Very nice and quiet.

Easy to find. Almost next to the malls, not far to drive. Just perfect.

The Lily House se terugvoer

Thank you, Clive, you are always a wonderful guest, look forward to seeing you again at The Lily House

The Lily House
Jan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie fasiliteit vir kort oorslaap.

Fantastiese wooneenheid met twee slaapkamers ook beskikbaar by The Lily House. Volledige kombuis en braaigeriewe. Sal dit aanbeveel vir langer oorbly.

Annelene O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene O
Saam met vriende

Gasvryheid en netjies.

Als is so modern en netjies. Diens was vriendelik en professioneel. Weg van geraas. Sien my weer.

Mara D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mara D
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in Hermanus.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die blyplek is skoon en netjies en nie ver can die middedorp geleë nie. Die gasvrou was gaaf en behulpsaam.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd03048029793d8538fbf81686e2363ace9cf61b49aa5294fd8b272f0468c29a594f904d00150a1e66c1a770f343bd4b4fa2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 12 Disa Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.415367 19.235125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem