The Links

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Links is 'n pragtige B&B in Pinelands, 'n voorstad van Kaapstad. Die B&B bestaan uit 'n groot selfsorg-gesinskamer met slaapgeriewe vir 4 persone: 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is ook 3 kamers met 2 enkelbeddens elk, en dié kamers het en suite-storte.

The Vine beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer en kombuisie. Die buitenste stoep bied 'n onderdak-eetarea en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n groot privaat swembad met toegang deur 'n sekuriteitshek. Die Vine-kamer is 'n vrystaande eenheid met sy eie privaat binnehof, privaat ingang en veilige parkeerplek van die straat af. Die kamers met 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte en ekstra geriewe sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die uitsigte oor die berg is asemrowend en gaste is welkom om rolbal of gholf te speel. Pinelands bied 'n kleindorpie-gevoel, maar is tog net 15 minute van die omliggende areas af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Links gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false