Port Alfred Akkommodasie by The Links Coastal Inn | LekkeSlaap
+36
+36

The Links Coastal Inn

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R996 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesley Hill-straat 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Links Coastal Inn is in Port Alfred aan die suidoostelike kus van Suid-Afrika geleë. Dis die perfekte basis vir gaste wat graag die interessante besienswaardighede in die area wil besoek. Die instansie is troeteldiervriendelike.

The Links het 'n volledige à la carte restaurant wat as een van die top 100 restaurant in suidelike Afrika beskou is. Daar is 'n solderkroeg met 'n buite-dek wat ongelooflike uitsigte oor Port Alfred bied. Die gastehuis het 4 standaard kamers en 6 selfsorg-kothuise. Daar is parkeerplek op die perseel vir gaste wat oornag. Daar is ook rookkamers en nie-rookkamers.

Port Alfred is halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen in die hartjie van die sonnige kus. Dit is reg by die Kowierivier wat 'n getyrivier is en bevaarbaar vir 29 km. Dit is deel van die Ndlambe distrik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir The Links Coastal Inn
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Wesley Hill-straat 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Links Coastal Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R996
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R996
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R996
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesley Hill-straat 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfXRZDOePr8OUh7C5sXrriXs1DNlxHPRxcSTgkcGZpD3LAPVBDl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R996  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 14 Wesley Hill Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.598814508843 26.890162847885
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za