The Little Mermaid
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-rylaan 1, Knysna Sentraal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
The Little Mermaid is 'n huisboot wat permanent geanker is in Knysna se strandmeer, net 2 minute se roeibootvaart vanaf Knysna se hengelklub.
Dié huisboot het 'n slaapkamer, badkamer en 'n klein oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-area lei na 'n sondek met braaigeriewe wat ideaal is vir someraande.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en al die nodige linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort. Spasie is beperk, so bring maar net die minimum.
The Little Mermaid is lekker naby verskeie geriewe, restaurante, en handwerk- en geskenkwinkeltjies.
Dit is ideaal vir diegene wat smag na 'n rustige vakansie en 'n pragtige uitsig oor Knysna se strandmeer.
Slaapplek
’n Bespreking by The Little Mermaid sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Remembrance-rylaan 1, Knysna Sentraal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink The Little Mermaid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-rylaan 1, Knysna Sentraal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom