4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Little Round House is 'n baie gerieflike grasdakhut in 'n klein, veilige grasdakkompleks in Mtawlume. Die area bied baie mooi uitsigte en maklike toegang tot die strand en die Indiese Oseaan se warm water. Die tuin bied 'n verskeidenheid bome en voëllewe. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan op die perseel.
Dié fraai eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 semiprivaat-slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank word in die sitkamer voorsien. Die unieke badkamer het 'n stort met 'n klippiesvloer, 'n toilet en 'n koperwasbak. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Gaste kan buite onder die skaduwee van die boom in 'n hangmat ontspan of buite langs die braai eet. Die landgoed met sy kenmerkende grasdakke is in die vallei en kyk uit oor die see en die gehuggie Mtwalume. Gaste kan strand toe ry of die strand met 'n voetpaadjie bereik.
Doendinge in die area sluit skubaduik, gholf, branderplankry, haahokduik, abseil en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Beulah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Little Round House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang