Atlantic Beach Golf Estate Akkommodasie by The Lodge at Atlantic Beach | LekkeSlaap
+31
+31

The Lodge at Atlantic Beach

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir The Lodge at Atlantic Beach
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Joa W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek.

Die kamers is baie gerieflik en netjies. Wat teleurstellend was is die handdoeke (nie badgrootte-handdoeke nie en ook nie meer spierwit nie) en die ontbyt (vrugteslaai was nie heeltemal vars en baie min tuisgebakte items). Die TV het ook die minimum kanale en geen Afrikaanse kanaal nie.

Nikki J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki J
Besigheidsreis

Vakansie.

Die lodge sal ek aanbeveel.

Gideon K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed dankie.

Die kamers was skoon, maar dit het geruik na sigaret-rook en ons is nie rokers nie. Verder was die verblyf aangenaam. Die lugversorger het nie behoorlik gewerk nie.

Maria P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die personeel doen alles in hulle vermoë om dit so gerieflik as moontlik vir jou te maak. Dit was aangenaam om daar te kon vertoef vir 'n paar dae.

The Lodge at Atlantic Beach's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Lekker dag verder. Met vriendelike groete, Chantal en dames.

The Lodge at Atlantic Beach
Andre V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, gerieflik en vriendelike diens.

Ons het lekker in The Lodge at Atlantic Beach gebly. Die kamer was gerieflik, groot en netjies. Die ontbyt was meer as voldoende. Die personeel is vriendelike en behulpsaam. Al wat kan verbeter is die TV-kanale. Hoewel ons omtrent net daar geslaap het (4 nagte) wil mens darem na ordentlike TV-kanale kan kyk as mens sou wou.

Mildred B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende uitsig met uitmuntende diens!

Ons was 'n groep van 4 en het die lodge verskriklik geniet. Die ontvangs was warm en personeel besonderse vriendelik met warm persoonlikheid. Die ontbyt was heerlik en die uitsig van buite die eenhede is baie kalmerend met bokkies wat op die groen grasperk loop. Ek sal hulle beslis aanbeveel om waarde vir jou geld te kry. Mag God julle ryklik seën!

The Lodge at Atlantic Beach's terugvoer

Duisende dankies vir die wonderlike woorde! Dit was baie lekker om julle hier te he.

The Lodge at Atlantic Beach
Petro N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro N
Saam met vriende

Aangenaam en rustig.

Ons verblyf was baie aangenaam en die ontbyt was lekker, alhoewel ons op 'n baie warm tyd daar was en die lugversorging in die eetsaal en sitkamer nie gewerk het nie. Dit was baie ongemaklik en onaangenaam, veral omdat ek voel hulle geweet het dis Desember en die Kersseisoen so hulle sal volbespreek wees.

The Lodge at Atlantic Beach's terugvoer

Goeie middag Mev Nortje
Baie dankie vir u resensie. Ek is jammer oor die lugversorging in die eetsaal. Die problem is nou uitgesorteer en vra verskoning vir die ongerief.
Ons wens u en u familie sterke vir 2016.

The Lodge at Atlantic Beach
Jan F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was vir my baie aangenaam en die omgewing is baie rustig en veilig.

Ek het selfs van die spa waar gaste van die lodge afslag kry, gebruik. Die ligging is naby genoeg aan alles en toegang tot die Weskus-pad is maklik en vandaar kan mens in enige rigting gaan. Personeel was baie behulpsaam en het selfs vir my 'n vinnige roete na Stellenbosch verduidelik wat ek nogal nodig gehad het, anders was ek laat.

Matthias K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matthias K
Enkelreisiger

Clean and comfortable.

A comfortable, quiet and clean place to stay for a short period. Friendly and efficient customer service.

Michelle M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, professionele diens en asemrowende uitsig.

Sien die sterre.

Anja D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons is fantasties ontvang. Hulle het ons eerste huweliksherdenking so spesiaal gemaak. Dit is 'n heerlike opset vir 'n gesinswegbreek. 'n Ongelooflike ontbyt word bedien, jy voel omtrent bederf. Ons sal weer kom, veral vir daai borrelbad!

Joe-lin K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe-lin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Heerlik, ons is baie bederf! Daar is selfs spesiale aanpassinge gemaak vir my man se dieëtbehoeftes. Sal dit hoogs aanbeveel, en ons gaan volgende jaar terug.

Freddie P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye Weskusverblyf wat help om die naweek onvergeetlik te maak.

Dankie!

Lina S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en goeie gasvryheid!

Dit was die eerste keer dat ons in daardie area was en die personeel was baie behulpsaam oor eetplekke, ens. Vriendelike diens, mooi skoon kamers en heerlike ontbyt met goeie gholf vir manlief ... Dit was die moeite werd!

James G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James G

Customer service was excellent

Overall the stay at the Lodge was reasonable but the rooms need a make over. I was very impressed with the customer service but the bedroom (number 9) needs a new make over - due to rather tired looking decor with damaged skirting boards. Room safe did not work and was told that I shouldn't worry as the cleaning staff were trust worthy (which they were) and should not be an issue.

Frederik S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en veilig.

Dit is 'n netjiese, veilige plek met baie mooi landskappe en tuine. Heel gerieflik ook!

Pieter V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Ontvangs uitmuntend. Vriendelike personeel.

Ons is met soveel vriendelikheid ontvang dat jy sommer tuis voel. Netjiese kamers. Heerlike ontbyt en vriendelike gasvrouens. Sal weer kom. Waarde vir geld.

Vanaf R1 525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 525
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:30
  • Adres: 100 Fairway Rylaan, , Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMwlNJCBOzxDMqknwoyps31BPDrf5oEOGeJlPavMXYmiWZPv5K1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 525  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 100 Fairway Drive Atlantic Beach Golf Estate 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:30 -33.737781665517 18.452911376953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za