Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Kinders kan ongelukkig nie in die soldereenheid geakkommodeer word nie.
Rook is verbode.
Forelhengel is streng op 'n vang-en-vrylaat-basis.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 2 km is wat na die verblyf lei. Dit word nie vir sportmotors aanbeveel nie.
Hout en vuuraanstekers word nie voorsien nie, maar kan op die perseel gekoop word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
G9 Ebenezer Dam Road, Glenogle Farm, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang