+49

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook van tradisionele sigarette word nie binne die woonstel toegelaat nie, maar word wel in aangewese buite-areas toegelaat.

Vape- en e-sigarette word binne die woonstel toegelaat.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geen bykomende gaste word toegelaat nie. Besoekers wat gaste in die woonstel wil sien, moet vooraf toestemming van The Loft-bestuur kry.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72404715367754f26c823127a090767ea884389ad004ec87a7594734049fa1f43d047f4d719abb78729f0e308619471c05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 7 Philip Fourie Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.1006598 26.1504973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang