The Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Loft is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n grasdak teen die strand in Bekbaai, Paternoster, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Die dorp is 'n baie gewilde bestemming met 'n Mediterreense-atmosfeer.

Die studio-ateljee het 'n oopplan uitleg en is op die eerste verdieping. Daar is 'n dubbelbed en dus net slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer beskik oor 'n stort.

Daar is 'n kombuisie met 'n elektriese braaipan, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskassie. Daar is 'n draagbare braai, 'n tafel en 2 stoele op die stoep vanwaar jy die asemrowende uitsig tussendeur die huise kan geniet.

Let asb. op dat The Loft op die eerste verdieping is met steil trappe. Geen TV is beskikbaar nie. Daar is WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by The Loft sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za