Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir The Loft House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Dennis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Ons het lekker gekuier en dit geniet. Die Loft House is baie strategies geleë en loopafstand van die strand ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft House se terugvoer

Baie dankie Dennis. Ek is bly julle het dit geniet.
Sien julle hopenlik weer in die toekoms.
Groete Adele

The Loft House
Marco S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco S
Besigheidsreis

Dit was baie lekker en gerieflik.

Al wat ek sal aanvra is dat u die TV moet opgradeer na DStv asb., veral vir sportliefhebbers. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon B
Gesin met tieners

My verblyf was baie aangenaam en hoogs aanbeveel.

The Loft House se ligging maak dit moontlik dat jy sonder enige moeite alle attraksies in en om Langebaan kan geniet en is stapafstand vanaf Laguna Mall en Mykonos casino.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft House se terugvoer

Hi Vernon
Thank you for the review, I hope to see you again in Langebaan.
Kind regards
Adele the Loft House.

The Loft House
Beverley A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley A
Saam met vriende

This was good.

I need to inform that when we wanted to use both the microwave and the fireplace they were not usable. The microwave had leftover chicken in that was old and green. The fireplace had chicken bones in. The 2nd bedroom, the pillow cases were dirty and there were spider webs in the one corner. Also, the wall in the passage's paint is peeling. If this should be fixed then it would be a lovely place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was goed.

Ek moet net sê dat toe ons die mikrogolf en die kaggel wou gebruik was dit nie bruikbaar nie. Daar was ou, groen hoender in die mikrogolfoond. Die kaggel het hoenderbene in gehad. Die kussingslope in die tweede slaapkamer was vuil en daar was spinnerakke in die hoek. En die verf in die gang skilfer af. As hulle dit regmaak sal dit 'n lieflike plek wees om te in te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amorgosstraat 16, Langebaan, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzRkNTc5LTE2ZmQtNGQzNS1hYzA0LTM5NGU3NmM5ZmZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 16 Amorgos Street Langebaan 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04762 18.04683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem