LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Log Cabin | LekkeSlaap
+106

The Log Cabin

Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vanaf 26 Nov 2021 tot 30 Apr 2022.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 783 R1 392 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel.

The Log Cabin bied gerieflike gastehuisverblyf in 6 eenhede wat verblyf bied aan 2 tot 6 gaste. Die slaapkamers het koningroottebeddens en 2 enkelbeddens. Daar is privaat badkamers met ’n stort of bad. Elke eenheid het 'n kombuisie, sowel as lugversorging, 'n verwarmer, haardroër, strykyster en 'n skootrekenaarvriendelike werkspasie.

Die gastehuis het ook 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit by die tarief.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe, fynproewersetes en voetslaan in. Die gastehuis kan ook wynproetoere en pendeldienste help reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir The Log Cabin
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 783
R2 783 R1 392
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 783
R2 783 R1 392
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA663324e9f63a060ee76fa84787273ad38783f41d4aeba5a9d98157786307c84dfce0c10d5ec1e1d0fb05b0be9df7cc4ee5d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 783, nou Vanaf R1 392  per nag(plek vir 2) 15 5 1 5 Devon Valley Road Louisvale Wine Estate 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.907271009407 18.805461384973
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!