Standerton Akkommodasie by The Log Cabin Apartment Hotel | LekkeSlaap
+56

The Log Cabin Apartment Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 16A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Log Cabin Apartment Hotel bied luukse selfsorgwoonstelle en houthutte in Standerton, Mpumalanga. Die perseel het 'n rustige atmosfeer en is ook gerieflik naby die middedorp met winkels, eetplekke en geriewe.

Verblyf word in 5 Deluxe Eenhede en 8 Houthutte gebied. Alle eenheid het 'n eie privaat badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuise is toegerus vir selfsorg. Elke eenheid het ook lugversorging en toegang tot gratis onbeperkte WiFi. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, grasdaklapa en braaigeriewe gebruik.

Die konferensiegeriewe het plek vir 50 afgevaardigdes met tafels en stoele.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bergstraat 16A, Standerton, 2430, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Standerton Mpumalanga
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 16A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03685ea493343ec279bc1491cbad1ffe1d8ec15cd1aa985783efe33673c3bdb550116e38e4552d742865f24da3e3598440a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 16A Berg Street Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.952958 29.249542
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za