Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Lookout Guest House is 'n lieflike gastehuis in Mosselbaai wat met 'n pragtige uitsig oor die see, die groter Mosselbaai-area en op die Outeniekwaberge in die verte spog. Die gastehuis is sentraal geleë wat dit die ideale basis maak vanwaar Mosselbaai en die omliggende area verken kan word.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n waaier of lugversorging, 'n kluis, yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer. Daar is 1 slaapkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Kontinentale ontbyt word daagliks bedien.

Die gastehuis bied lieflike ontspanningsareas waar gaste agteroor kan sit en die asemrowende uitsigte kan geniet en daar is 'n pooltafel vir vermaak. 'n Vergaderkamer en gratis WiFi is beskikbaar wat die verblyf ideaal maak vir sakereisigers. Die naaste lughawe is George s'n.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Lookout Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lookout Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35b1eaeb9563c0e35be989217beb4c2f06638134b8779169cde256855cc0a6d23cddfcd8c4dab89ed8179e3d1bc6383f3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 59 Rodger Street Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185352124847 22.149471550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem