LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lourie Inn | LekkeSlaap
+7

The Lourie Inn

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 14`, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Lourie Inn bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Paulpietersburg in die noordelike deel van KwaZulu-Natal.

Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer wat geskik is vir 2 gaste. Daar is lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea waar daar 'n TV met DStv is. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi.

Ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek en tee 'n ekstra koste. Paulpietersburg is 120 km van Newcastle en 49,7 km van Vryheid af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Lourie Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Krugerstraat 14`, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Lourie Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 14`, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38a735f0ca1fffb027e071c9d6305ef2a1d3920e131047aaac007063c7bdaa3801fbef7d90e2c861f2d434e7697391ee0508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 14 Kruger Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.426522377422 30.811805776647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!