Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lux

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borchardt-singel 13, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Lux is in Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied 'n uitnodigende atmosfeer en gerieflike verblyf wat ideaal vir enkelreisigers, paartjies en klein gesinne is.

Verblyf word in die Superior-koningkamers en Deluxe-koninginkamers wat elkeen slaapplek vir 2 het gebied. Die kamers het koning- of koningingrootte-beddens en moderne en suite-badkamers met bad- en/of stortgeriewe. Ander geriewe sluit lugversorging, TV's met stroomdienste, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe in. Sie Superior-selfsorgkoningkamer beskik oor 'n kombuisie wat met 'n toonbank-gasstoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel. 'n Heerlike, volledige Engelse of Ierse ontbyt en middagetes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Buite is daar 'n tuin en 'n gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Lux Guesthouse is gerieflik naby winkels en restaurante geleë en bied maklike toegang tot die dorp se besienswaardighede wat dit ideaal vir 'n naweekwegbreek of gerieflike oornagplek maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Tilana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Borchardt-singel 13, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink The Lux het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borchardt-singel 13, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59a9097fad7e57d5a9af6985cb38fdc289d957339aaaccb54d32e6dbc888f91fb4caa1a3602db1751892f78a9a5003a7d11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 13 Borchardt Crescent Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.682896759207 27.24274445582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang