LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Madam Herself B&B | LekkeSlaap
+33

The Madam Herself B&B

B&B
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spring Grange-weg 2, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Madam Herself B&B is in die stil woonbuurt Westville in Durban. Hierdie B&B-verblyf is ryk aan plantegroei, pragtige uitsigte en plaaslike voëls, en bied rustige, gehalteverblyf aan beide sake- en ontspanningsreisigers.

Daar is 9 en suite-slaapkamers met storte. Elke kamer het lugversorging, badkamergeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en 'n haardroër.

Die B&B bied 'n swembad en 'n gemeubileerde stoep met 'n platskerm-TV. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit by die hekke.

Gaste het 24 uur-toegang tot die perseel en kry 'n afstandbeheer vir die hekke. Sleutels na die hoofhuis word ook voorsien.

Die B&B is 17 km vanaf Durban se strandfront en hawe, en 40 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Westville is tussen Sherwood en Pinetown en is omring deur heuwels, tuine, en lanings bome, asook geriewe soos Pavilion Shopping Centre en 'n rits restaurante.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Spring Grange-weg 2, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spring Grange-weg 2, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64586170794926f838ac7e2ef9623c4f06e4294e8f47132ac579f86d007a7d241543eaa89cb18664d523989794b0521e035f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 2 Spring Grange Road Westville 3629 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.8373227 30.9055964
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!