Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Majestic Apartment

The Studio at the Majestic
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die ateljee-woonstel is 'n luukse woonstel met 'n oopplan-leefarea, -kombuis en balkon. Die woonstel het WiFi, maar geen TV nie, en het slaapplek vir 2 gaste. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Majestic Apartment
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
Beskrywing

The Majestic Apartment is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-eetarea en -leefarea met 'n ten volle toegeruste kombuisie. Daar is ook 'n klein tuinarea. Die woonstel is binne-in die opgeknapte, ou Majestic Hotel geleë.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Majestic Apartment 2
Vanaf
Vanaf R2 850
per eenheid
Beskrywing

The Majestic Apartment is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer. Een van die woonstelle het 'n solderkamer wat via 'n leertjie bereik kan word. Stel ons asb. vooraf in kennis indien jy enige beweeglikheidsprobleme het sodat ons jou nie in dié eenheid plaas nie. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers het en suite-badkamers met 'n stort en/of bad. Die eenheid beskik oor 'n sitkamerarea en 'n volledig toegeruste kombuisie. Veilige parkeerplek word vir 1 voertuig voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Majestic Apartment 3
Vanaf
Vanaf R3 550
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is 'n drieslaapkamerhuis. Twee van die slaapkamers is met dubbelbeddens ingerig en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Die eenheid beskik oor 'n sitkamer- en eetarea, sowel as 'n kombuisie wat ten volle toegerus is. Gaste het uitsigte vanaf die balkon en daar is 'n lieflike, klein agtertuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Majestic Penthouse
Vanaf
Vanaf R5 300
per eenheid
Beskrywing

Majestic Penthouse beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n ruim leefarea en 'n toegeruste kombuis. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 en suite-badkamers met storte en baddens en 1 met 'n bad. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eenheid lei na 'n terras met 'n pragtige uitsig oor Kalkbaai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, Kings Apartment 1, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMTk3ZGU2LTk2NGUtNGI3YS05OTY1LWEyNTgyZDcwNTQwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 124 Main Road 1 Kings Apartment 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.125642287839 18.448739911709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem