The Manor House

Hotel
Luukse Suites
Vanaf
Vanaf R 11 820
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Verblyf is beskikbaar in 4 ruim, luukse suites, elk met 'n privaat stoep of 'n Juliet-balkon. Die suites bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die stad en is met moderne meubels en helder kleure versier. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, komplimentêre koffie, tee en koekies, asook lugversorging, ondervloerverhitting in die badkamer, verhitte handdoekrelings, badkamerjaponne en pantoffels, 'n haardroër, internasionale kragpunte en 'n elektroniese kluis in elke kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Kinderoppasdiens deur die hotel se personeel is beskikbaar op versoek teen ekstra koste en moet 24 uur vooraf gereël word.
Kinders van 0 tot 2 jaar oud bly gratis - slegs 1 kot per kamer - maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Ekstra beddens kan nie voorsien word nie. Kindertariewe geld nie en die verblyftarief is per kamer per aand.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 11 820
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portswood Close, Portswood Ridge, V&A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eaea9ffa68653d62ea2fc1532b58a095f135ba99abbc5c118b8ad94bac177880115fce8a66eab6993c150de7f14b966266f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 820 per nag (plek vir 2) Portswood Close, Portswood Ridge V&A Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905953347377 18.41844184643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang