LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Manor on Musgrave | LekkeSlaap
+11

The Manor on Musgrave

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-weg 618, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R3 500 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

The Manor on Musgrave is in Berea, Durban geleë. Die verblyf is minder as 2 km vanaf die bekende Kings Park en Moses Mabhida Stadion, asook die Internasionale Konferensiesentrum en Sun Coast Casino.

Hierdie selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en is ideaal vir gesinne, of sakereisigers. Die huis word as 'n geheel bespreek vir 'n maksimum van 6 gaste.

Daar is 3 slaapkamers waarvan 2 volledige badkamers het en die ander 'n aparte toilet en badkamer het. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en broodrooster.

The Manor on Musgrave is nie geskik vir kinders nie aangesien daar nie 'n swembadnet is nie. Of dit kan vooraf gereël word.

Hierdie eenheid het die ideale ligging sowat 2 km van die strand af en stapafstand vanaf Florida-weg, Durban se gesogte restaurant- en vermaaklikheidsarea. Slegs gaste is welkom op die perseel en geen partytjies of sosiale geleenthede sal toegelaat word nie. Na 23:00 moet dit stil wees.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir The Manor on Musgrave
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Musgrave-weg 618, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Manor on Musgrave het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-weg 618, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzY2I3OTcxLTRkOGEtNDJmOS1iYTdkLWQ1NDRiYzA3MDg2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 618 Musgrave Road Berea 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -29.833557 31.008261
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!