+36
Selfsorg in Midrand

The Manson's Steyn

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Central Ln, Riverglen, Midrand, 2191, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Manson's Steyn is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die landgoed, Steyn City in Johannesburg. Dit is die ideale romantiese wegbreek en is ook ideaal vir sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en kaste. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n balkon en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, ketel, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 3 stoele toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Daar is 'n braai-area op die balkon, asook veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Die landgoed bied aktiwiteite vir kinders en volwassenes. Die woonstel word deur parke en gholfbane omring en daar is ook restaurante, winkels en 'n kantoorpark. Die landgoed het rugsteun-kragopwekkers en gas. Dit is net 1 km vanaf Dainfern Square Shopping Centre.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Central Ln, Riverglen, Midrand, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 299
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 299
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 299
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Central Ln, Riverglen, Midrand, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA627600e923ddecfe263205bb8eecd4af364efb465a40e3bdcc8a82abda9333309e2533d7e714d8aaceccf40dfe8555ab0332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 299 per nag (plek vir 2) 5 Central Ln Riverglen 2191 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.9735021 28.0120624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang