Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cabriere-straat 21, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 438 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Corner is in Franschhoek en beskik oor 2 moderne selfsorg-eenhede. Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede naamlik The Bolt Hole met 'n privaat swembad en The Map Room wat geskik is vir 4 volwassenes. Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.

The Map Room het 2 en suite-slaapkamers onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddnes wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea word via 'n spiraaltrap bereik en dit lei na 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, 'n DVD-speler, klassieke films en WiFi. Glasstapeldeure lei na 'n dek met 'n braai, tafel en stoele en dit bied 'n uitsig oor die wingerd en op die berge.

The Bolt Hole het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op 'n tussenvlak en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die toilet is onder. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, deure wat op 'n privaat tuin oopmaak en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea is oopplan en het 'n toegeruste kombuis, eetarea en leefarea wat na 'n stoep met 'n ingeboude braai en swembad lei.

Aloe Corner is ideaal vir diegene wat die plaaslike restaurante, wynroete en buitelugdoendinge in die omgewing wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Aloe Corner
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Jaar gelys 9

Ligging

  • Cabriere-straat 21, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 438
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 438
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cabriere-straat 21, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37df6b83c54d0d5b7a6190066edc220e3df7798fb8eb97549a66d3a0c4b84163ed7033e670504d39e9da32e03d678cd7e324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 438 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 21 Cabriere Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.9121339 19.1182126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem