LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Marine | LekkeSlaap
+39

The Marine

  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 775 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Marine is een van die Suidelike Halfrond se mees skouspelagtige eiendomme teen die kus. Dit is teen die kranse geleë en kyk oor Hermanus en Walkerbaai uit. Dié indrukwekkende perseel het 'n uitsig oor Suid-Afrika se ongerepte walvisparadys en is net 'n klipgooi van een van die grootste witdoodhaaibevolkings en verskeie Kaapse fynbosspesies af.

The Marine het 40 slaapkamers en suites wat individueel versier is en gaste die geleentheid bied om landgebaseerde walviskyk op die sy beste te beleef. Van Junie tot November kan gaste dié majestueuse diere uit hul eie pragtige kamer met 'n see-uitsig sit en bewonder.

Die aantal aan detail is te siene in elke aspek van dié merkwaardige blyplek wat deur die eienaar self bestuur word - van persoonlike diens tot die uitstekende kookkuns wat deur Relais & Châteaux-sjef, Peter Tempelhoff, behartig word, die sonkamer vir skemerkelkies en die binnenshuise Carchele-skoonheidspa. Elke aspek van The Marine dra daartoe by dat jou verblyf onvergeetlik sal wees.

The Marine bied die perfekte venue vir spanbou-aktiwiteite, strandtroues en vieringe van spesiale geleenthede.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Marine
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Marine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 775
per nag (plek vir 2)
Vanaf R6 775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAohoD6KaBZN7pVwucbRApx1oOBkOECUkYAd8fZyFrl2YxcYn8jm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 775  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.417953731394 19.244820177555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!