LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Marine | LekkeSlaap
+39

The Marine

Dubbelkamers
Vanaf R6 775
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamers by The Marine het die kenmerkende dekor en styl waarvoor die hotel bekend is. Van die kamers lei na privaat balkonne. Elk van die dubbelkamers het 'n en suite-badkamer, lugversorging en ondervloerse verhitting.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

15%-BTW en ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse dubbelkamers met see-uitsig
Vanaf R10 625
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse dubbelkamers het 'n see-uitsig en is perfek geleë om dolfyne en walvisse dop te hou terwyl in die baai rondswem. Die panoramiese uitsigte oor Walkerbaai is as inspirasie vir die kamers se dekor gebruik. Dié kamer het 'n gerieflike sitarea en ruim en suite-badkamer, lugversorging en ondervloerse verhitting.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

15%-BTW en ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premier Suites
Vanaf R14 045
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 10 individueel versierde "Premier" Suites by The Marine bied elk 'n uitsig oor die seetonele wat die hotel omring. 2 van dié suites bied gaste uitsigte van privaat balkonne af. Elke "Premier" Suite het 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV en DVD-speler. 'n TV met satelliet-kanale en WiFi is ook beskikbaar. Dít is 'n en suite-slaapkamer wat pragtig versier is en te danke aan lugversorging en ondervloerse verhitting baie gerieflik is. Twee van die suites het kaggels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Ondervloerse verhitting
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

15%-BTW en ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 775
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAohoD6KaBZN7pVwucbRApx1oOBkOECUkYAd8fZyFrl2YxcYn8jm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 775  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.417953731394 19.244820177555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!