LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Marine | LekkeSlaap
+39

The Marine

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Marine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Edwin H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Vanaf ons gearriveer het tot vertrek was die diens uitstekend. Personeel baie vriendelik. Kamer uiters netjies en skoon. Ontbyt was goed. Het veilig gevoel om voertuig in parkeerarea te parkeer.

Vanaf R5 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAohoD6KaBZN7pVwucbRApx1oOBkOECUkYAd8fZyFrl2YxcYn8jm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 200  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.417953731394 19.244820177555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!